Testimonials

Hoe voel dit om 18.7kg sonder enige oefening te verloor? Wonderlik! Alles wat ek doen is teen ‘n tempo en dit is soveel eenvoudiger met ‘n glimlag. Simply Slim se kapsules het geen nadelige uitwerking op my gehad nie en word gerugsteun deur ongelooflike lekker shakes (veral die vanilla een) as jy nie tyd het om te sit en eet nie. Motivering en gereëlde kommunikasie is werklik hoog op die lys van Simply Slim wat dit soveel makliker gemaak het om my teikengewig te bereik- veral op my ouderdom. Hierdeur het ek ook gesonde eetplanne gesien een daarvan gevolg. Dankie aan almal van Simply Slim vir ‘n great produk en veral Natasia Marx vir haar volgehoue motivering. Ek sal hierdie produk vir enige persoon aanbeveel.

Groete
Andrew Els
www.think-lifestyle.co.za
Before Before After After